Good day,

Thank you for calling Gearhouse, your Leading Technical Supplier to the Live Event Industry.

Please note that our offices are closed in compliance with the Lockdown Level 4 imposed by Government,
which is effective from the 1st of May 2020 in our efforts to continue the combat against the COVID-19 Virus pandemic,
subject to any further communication from Government.

We encourage all South Africans to stay safe and endeavour during this time to play your part.

In case of emergency or for further information please call:

• For the Johannesburg office: Mr Charl Smith on 082 607 6639,or Monique Ross on 083 607 1234,

• For the Cape Town office: Mr Joey Razak on 082 372 2444, or Gerry Coughlan on 083 607 3861,

• For the Durban office: Mr Ashley Singh on 083 607 3018, or Kavitha Dhawnath on 083 607 2006

We encourage that you visit the Department of Health’s information page to stay informed and updated:

We thank you for your support.

MENU

GHOEMA AFRIKAANSE MUSIEKTOEKENNINGS

ghoema-afrikaanse-musiektoekennings

Die Gearhouse Groep maatskapye is trots om die hoof tegniese diens verskaffer te wees vir die Ghoema Toekenings, te siene by Emperors Palace in die Theatre of Marcellus 29ste April 2018, en hierdie jaar wil jy nie uitmis nie

So, ons almal weet die Ghoemas is die jaarlikse room van Afrikaanse musiek toekennings, en vanjaar is die stel ontwerp deur Willie Bothma en verskaf deur SDS Johannesburg. Die grootste verandering die jaar, is die verandering na LED tegnologie, en op die verhoog spog ons met meer as 390 LED panele en addisionele 4 LED skerm (verdere 64 panele). Moet ook nie vergeet van die 175x RS1200 LED RGB “strips”, gebou in die stel, wat ontwerp is deur Willie Bothma, en onder toesig van Projek Leier Leslie Wahl. Dewet Wraight ontwerp die Audio Visuele aspekte en ons gaan dit terug speel deur Watchout 5.

Die teater spog met ʼn internasionaal ingeboude klank toestel, maar vir die vertoning sal ons ook gebruik maak van die volgende addisionele toerusting:

• 20x Shure UR2 Beta 58’s

• 16x Sennheiser 300 IEm’s

• En ‘n Yamaha M7CL vir monitors


Aan die beligting kant gaan alles beheer word deur die Grand MA Media Server:

• 32x Martin Rush’s

• 18x Martin Mac Vipers

• 12x ROBE Pointe’s

• 8x Martin Quantums

• 8x Varilite VLZ Profiles

Die glans geleentheid sal vir die tweede jaar regstreeks op kykNET DStv-kanaal 144 uitgesaai word vanaf 8uur die aand van die 29ste April, om seker te maak dat niemand uitmis op die aksie nie. 

Storie - LooE Swanepoel



Mar 22, 2018

The Gearhouse Group of Companies